Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die BCVO o/14-Bokkieweekspan ingesluit.
- JP Combrink (kaptein van die span)
- Josua Kotzé
- Gregory Eloff
- Migael Murphy
- Stefan Erasmus
- Gülden van der Merwe
- Cobus van der Westhuizen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf










