)
Rugby Bokkieweek – Orania CVO Skool

Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die…