BCVO Winterspele. Orania CVO-Skool se rugby- en netbalspelers is tydens die BCVO Winterspele vir die BCVO se nasionale spanne gekies.
Oopspan-rugby:
- Jan-Hendrik Straszacker (Speler van die toernooi)
- Keller Straszacker
- Dian Steyn (Voorspeler van die toernooi)
- Ernst Kleynhans
- Braam Ebersohn
- Corne de la Querre
- Tiaan-Hendrik Conradie
o/13-Rugby
- Mynhardt Helholt
- Gerhard Loubser
- Berno Vorster
- Hendriko Swanepoel
- Otto du Plessis
- GJ Botha
Oopspan Netbal
- Marlé Nel (doel van die toernooi)
- Ilze-Mari du Plessis
o/13-Netbal
- Annemi Venter
- Ezmaré Schutte (beste verdediger van die toernooi)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto voorsien










