Rising Star Hokkie Toernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se hokkie spanne het ongelooflik goed presteer het by die Rising Star Hokkie Toernooi.
- Die o.11A seuns het ‘n 2de plek behaal
- Die o.12A dogters het ‘n 3de plek behaal




Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://www.willempostma.co.za/
Foto’s verskaf









