Grand Khomo Rugby. Vyf o.16 rugbyspelers van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die 0.16 Griffons Rugbyspan speel vandag teen die Valke, by die Grand Khomo Rugby toernooi.
Die Trio spelers:
- Darius Job
- Myburgh Jacobs
- Caleb Butler
- JP Du Toit
- WJ Van Niekerk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf









