Griffons Rugbyspanne. Vyf rugbyspalers van Gouties is in verskeie Griffons rugbyspanne opgeneem.
O.16 Akademiespan
- GJ Wessels
O.17A Liga
- Marko van der Westhuizen
- Rynard Albertyn
- JM Rensburg
O.16 Akademiespan
- Christiaan Swart
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf










