Laerskool Netbal. Leeuwenhof Akademie se o/13 A Netbalspan het as Ekurhuleni Laerskool Netbal B liga wenners uit die stryd getree.
- o/11 A – 1ste
- o/11B – 1ste
- o/12 A – 3de
- o/13 B – 3de
- o/13 A – 1ste




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaÂ
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









