Wes-Kaap skole netbal. Twee leerders van Hoërskool Strand, Caydi Fortein en Larné Arendse is gekies om Wes-Kaap skole netbal o.15spanne te verteenwoordig.
- Caydi Fortein is gekies vir die Wes-Kaap se o.15-netbalspan. Sy gaan die Wes-Kaap by die SASN-kampioenskappe vanaf 17 tot 21 Junie verteenwoordig.
- Larné Arendse is vir die o.15-Kaapse SASN-kampioenskappe gekies. Sy gaan hierdie span by die interdistriktoernooi vanaf 3 tot 6 Julie in Riversdal verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








