)

Dance Star World Dance – Hoërskool Strand dansers presteer

Dance Star World Dance. Hoërskool Strand is baie bevoorreg om met ses dansers, wat vanaf 20-26 Mei aan ‘n internasionale dansgeleentheid in Kroasië gaan deelneem, te spog. Die ses meisies is lede van die Suid-Afrikaanse span wat aan die Dance Star World Dance Masters-geleentheid gaan deelneem. Dit is ‘n uiters gesogte geleentheid. Meer as 4000 dansers van 28 lande vanoor die wêreld gaan hul dansvernuf ten toon stel.

Hierdie ses dansers van Hoërskool Strand sal hul vernuf ten toon stel in onderskeidelik solo’s, duette en dansgroepe.

Die dansers, vir wie hierdie eer te beurt geval het:

  • Christo Thiart (Graad 12)
  • Mieke Carr (Graad 9)
  • Linke Thiart (Graad 9)
  • Rochell Alberts (Graad 8)
  • Olivia Kotze (Graad 8)
  • Isabella Meyer (Graad 8)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal