)

Prysskiet – Errie-skuts presteer nog ‘n keer

Prysskiet – Tien van Erries se skuts het deelgeneem aan ‘n prysskiet kompetisie. Dit is gehou op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Mei in Morgenzon.

Die volgende skuts wat deelgeneem het is:

  • Marla De Jager
  • Lynne Rademan
  • Luthando Mthethwa
  • Dehandri Morkel
  • AJ Verster
  • Abigail Ekermans
  • Talitha Breytenbach
  • Leche Korff
  • Tanya Pretorius en
  • Danie Geldenhuys.

Die Errie-skuts het baie goed gevaar en heelwat tellings is tydens die Prysskiet verbeter.

Drie skuts van Hoërskool Ermelo, het onder die top 10 geëindig.

Marla de Jager behaal nommer een in die o/21’s kategorie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal