Poort Publikasie. Hoërskool Ermelo skryf jaarliks uitstaande opstelle in vir die Poort Skryfkompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
EHS kan met trots sê dat twee Erries se werk in die bundel gepubliseer is:
- Helené Lots se “Daardie woorde sal ek nooit vergeet nie”
- Robin Jooste met “Elke seisoen is eintlik mooi.”
Baie geluk aan hierdie twee leerders wat hul Godgegewe talente tot Sy eer aanwend.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








