)

Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe – Hoërskool Framesby

Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe. Twee van Hoërskool Framesby se gimnaste, Leolin Pietersen en Simonique Grobler, het die Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe bygewoon en baie goed presteer. Hulle was ook daarna uitgenooi na die Oostelike-Provinsie se jaarlikse gimnastiek prysuitdeling om hul toekennings te ontvang.

Hulle het die volgende toekennings ontvang:

Leolin Pietersen:

  • Internasionale deelname aan Trampolien en Dubbel Mini Trampolien by die Wêreld Kampioenskappe in London
  • ECGA Gym Spele 1ste plek Tuimel Vlak 9 en Dubbel Mini 1ste Plek Vlak 11 asook Trampolien 2de plek Vlak 10 en 1ste plek Sinchro Vlak 10.

Simonique Grobler:

  • Internasionale deelname aan Dubbel Mini Trampolien asook Wêreld Finalis by die Wêreld Kampioenskappe in London
  • ECGA Gym Spele 1ste plek Trampolien Vlak 10 en 3de plek Tuimel Vlak 9 asook 1ste plek Dubbel Mini Trampolien Vlak 10 en 1ste plek Sinchro Vlak 10.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal