Boogskiet. Tydens die Trio Kolle en 3D- boogskietkompetisies wat die afgelope naweek in Kroonstad plaasgevind het, is die volgende prestasies deur Sophia Pieters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool behaal:
3D Graad 11: Sophia Pieters 2de
Hoërskool Dogters:
- Sophia Pieters 3de
- Kolle (Bullzeye): Gr 11 Sophia Pieters 2de
- Hoërskool Meisies: Sophia Pieters 2de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf