Toastmasters Jeug Leierskapprogram. Ná sewe Maandagaande se opleiding het elf Paul Roosers die Toastmasters Jeug Leierskapprogram voltooi. Hulle het hul sertifikate tydens die gala-aand ontvang. Paul Roos Gimnasium bedank mnr. Breda Strasheim en me. Marita Strasheim vir die aanbieding van die kursus.
Die leerders wat die kursus voltooi het is:
- Wyatt Rossouw
- Arend Heyl
- Josh van Graan
- Sebastian De Pao
- Nicolas van der Vyver
- Sebastiaan Goosen
- Marcus Viljoen
- Benjamin Schoeman
- Francois Mouton
- Coenie Nel
- Andries van der Vyver,
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








