)

Oranje Hoofnetbalbaan – Groot opwinding by Oranje Meisieskool

Oranje Hoofnetbalbaan. Die Sekondêre Meisieskool Oranje hoofnetbalbaan het ’n blink-nuwe voorkoms!

Ná ’n jaar se opknapping- en bouwerk word baan 1 en 2 Donderdag, 11 April, in gebruik geneem. Op die dag gaan Oranje en Hoërskool Sentraal in die Motheo-liga kragte meet.

Die vernuwings aan die Oranje Hoofnetbalbaan sluit die volgende in:

  • Die sportsentrum en ‘n nuwe paviljoen is langs die hoofbaan gebou.
  • Twee spankamers is aangebou.
  • Die ruimte rondom baan 1 en 2 is nou breër om byna aan internasionale standaard te voldoen.
  • Baan 1 en 2 het ’n nuwe speeloppervlak en die ander vier bane se oppervlakte is opgeknap.
  • Baan 1 gaan binnekort ook oor ’n elektriese telbord beskik.

Twintig ligawedstryde word Donderdag op al ses bane beslis met die o.19A-kragmeting reeds om 14:15 op baan 1 (om voorsiening te maak vir Mej. Oranje later die dag).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal