)

Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale

Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle het die afgelope naweek aan die Junior SA Toutrek Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Hulle het weereens bewys dat harde werk beloon word.

Die volgende uitslae is behaal:

  • 400 kg Afdeling: A – Goud, B – Brons
  • 440 kg Afdeling: A – Goud, B – 4de
  • 480 kg Afdeling: A – Goud, B – 4de, C – Goud in plaat-afdeling
  • 520 kg Afdeling: A – Brons, B – 4de
  • 560 kg Afdeling: A – Goud, C – Goud in plaat-afdeling
  • 600 kg Afdeling: A – Goud

Baie geluk aan die 560kg A-span wat dan ook, as die nuwe Proteaspan, Suid-Afrika gaan verteenwoordig by vanjaar se Wêreldkampioenskappe wat September in Duitsland plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal