)

JKA Mpumalanga-kampioenskap – Hoërskool Ermelo

JKA Mpumalanga-kampioenskap. Divan Botes het vanaf Februarie aan die JKA Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem. Hier het hy uitstekend gevaar en behaal die volgende toekennings:

  • Brons vir Kata Elite
  • Goud vir Kumite Elite
  • Goud vir Kata
  • Silwer vir Kumite
  • Brons vir Unison

By die JKA Mpumalanga-kampioenskap ontvang hy Mpumalanga-kleure en word ook gekies om op 17 en 18 April aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem in vier afdelings: twee in sy pers belt en twee in die Elite-afdeling waar hy teen bruin- en swart belde kompeteer.

Divan is ook gekies om vanaf 4 tot 7 April aan die KSA Nasionale Kampioenskap in Durban deel te neem. Hier staan hy kans om sy Protea-kleure te ontvang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal