Balling Hokkietoernooi. Die 1ste hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het die jaar goed afgesit met vyf oortuigende seges en net een doel afgestaan in die Balling Hokkietoernooi in Bethlehem.
Oranje se o.16A’s en o.14A’s het ook albei die toernooi onoorwonne afgesluit.
O.18A’s se uitslae:
- Wen 3-0 teen St. John’s College
- Wen 10-0 teen St. Stithians College
- Wen 5-1 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- Wen 7-0 teen Hoërskool Noordheuwel
- Wen 8-0 teen Beaulieu College
Oranje se o.18B’s het teen ander skole se A-spanne gespeel:
- Gelykop 1-1 teen Potchefstroom Volkskool
- Verloor 3-4 teen Hoërskool Noordheuwel
- Verloor 2-4 teen Wykeham Collegiate
- Gelykop 1-1 teen Union High School
- Verloor 0-3 teen St. Dominic’s
Oranje 0.16A’s uitslae:
- Wen 7-0 teen Hoërskool Sasolburg
- Gelykop 1-1 teen St. Mary’s DSG Kloof
- Wen 1-0 teen St. John’s College
- Wen 7-0 teen Hoërskool Witteberg
- Wen 5-0 teen Epworth School
Oranje o.14A’s uitslae:
- Wen 2-0 teen Eunice High School
- W 6-0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- Gelykop 1-1 teen Hoërskool Sasolburg
- Wen 6-0 t. Hoërskool Witteberg




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s: Mari Rossouw
Become a Sponsor








