)

Top 20 atletiek – Hoërskool Sentraal atlete presteer

Top 20 atletiek. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se atlete het gister,16 Februarie, tydens die Top 20 atletiek byeenkoms in Bloemfontein, sktterend presteer. Die Tralies se A-span het nie minder as agt goue medaljes, vier silwer en vyf brons medaljes verower.

Prestasies behaal, A-span:

  • Mienke de Kock: goud behaal in 300m en 90 m hekkies
  • Jayden Parkin: goud in 100m en 110m hekkies asook beste seuns baan-atleet
  • Anke van der Poel: goud in 100m en silwer in 200m
  • Marli Jacobs: goud in gewigstoot en brons in diskus
  • WM Pretorius: Goud in diskus
  • Meyburg Theron: goud in 110m hekkies en silwer in paalspring
  • Heinrich Grobbelaar: silwer in 400m
  • Huibré Goosen: silwer in 300m hekkies en brons in 90m hekkies
  • Dogters en seuns aflos: brons
  • Nea Gunter: brons in spiesgooi

Prestasies behaal: B-span

  • Ziané Cloete: brons in 400m hekkies en 200m
  • Anje van Staden: silwet in 400m

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal