Vrystaat Junior Gholfproewe. Gerald Fowler, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek in Kroonstad aan die 0.17 Vrystaat Junior Gholfproewe deelgeneem.
Gerald het nie op hom laat wag nie en het die 1ste plek behaal. Fichies sien uit na die res van die seisoen en wens hom die allerbeste toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








