Fezile Dabi Tennis. Sewe leerders van Hoërskool Parys is ingesluit in die Fezile Dabi Tennis span.
0.15 Fezile Dabi Tennis
- Wium Potgieter
- Wouco Cronje (Reserwe)
- Kaylene Williams (Reserwe)
0.17 Span
- Reinhard van der Hoven
- Dregan Brink (Reserwe)
- Daneldi van Barneveld (Reserwe)
0.19 Span
- Kyla Jardim
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








