)

Noord Vrystaat Gala – Hoërskool Goudveld presteer

Noord Vrystaat Gala. Die Gouties het op 5 en 6 Februarie aan die Noord Vrystaat gala in Kroonstad deelgeneem.

Die volgende puik prestasies behaal:

Mianique Lombaard, dogters onder 17-18 behaal 1ste plekke vir die volgende items:

  • 50 m vryslag
  • 50 m vlinderslag
  • 50 m rugslag
  • 50 m borsslag
  • 100 m vryslag
  • 100 m borsslag
  • 200 m borsslag
  • 200 m IM

Edrich Cronjé, seuns onder 17-18 behaal :

  • 1ste plek vir 100 m borsslag
  • 2de plek vir 50 m vryslag en rugslag
  • 2de plek vir 100 m en 200 m vryslag
  • 3de plek vir 50 m vlinderslag en borsslag

Hoërskool Goudveld se o.17-18 dogters aflosspan: het ook ‘n 1ste plek behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal