Akademiese prysuitdeling.
Tydens Hoƫrskool Ermelo se akademiese prysuitdeling wat op Maandag, 6 Februarie, plaasgevind het, is leerders na aanleiding van 2023 se uitslae vereer.
The Errie award for the top achiever in grade 12 (2023) in Mathematics and Physical Science went to Raees Tikly. This prize goes to the learner who obtained the highest average in Mathematics and Physical Science. Raees achieved 93% for Mathematics and 94% for Physical Science. Raees was HoĆ«rskool Ermeloās top achiever with an average of 92,6%. As Raees has already left for the University of Stellenbosch to study medicine, his dad, Dr Rashaad Tikly, received the prize on behalf of him.
Die top graad 11-leerder van EHS, JF Mƶller, het EHS-medaljes ontvang vir die beste presteerder in sy vakke. Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskap en Geografie. Hy behaal ān besondere gemiddeld van 91% in graad 11. Hy is die toppresteerder in graad 11. EHS sien met afwagting uit na die sukses wat JF tydens sy matriekjaar gaan behaal!
Top tien leerders
Tydens hierdie spoggeleentheid is die onderskeie grade se top tien leerders ook aangekondig:
- Graad 8 van 2023 (vanaf nommer 1 tot 10): Janeske Jansen van Rensburg, (91,37%), Aletha Kloppers (91,25%). Inke Oosthuizen (90,92%), Isabelle Bester, Ryno Maritz, Telisa Olivier, Heinrich Bekker. AndorƩ Doman, Johandi Bezuidenhout en KerenƩ du Toit.
- Graad 9 van 2023 (vanaf nommer 1 tot 10): Clarissa Nel (91,37%), ElanƩ Nel (90,54%), Marizel van Niekerk (89,59%). Nolwethu Shonge, Dick Rouillard, ChanƩ Oosthuizen, Mia van Deventer. EsphanƩ van der Linde, Karli van Schalkwyk en RouxnƩ de Jager.
- Graad 10 van 2023 (vanaf nommer 1 tot 10): Tharina Viljoen (84,60%), John-Pierre van Rooyen (82,73%). Maret Maritz (80,59%), Jan-Maartens van Schalkwyk, Esmari Kloppers, Megan McDermid. Wianke Cloete, Elizma Swart, Sbonga Madela en Stephanus Changuion.
- Graad 11 van 2023 (vanaf nommer 1 tot 10): JF Mƶller (91.1%), Kayleigh Moore (83,71%). Katelyn Potgieter (81,77%), Megan van Rensburg, Riƫl Hugo, Hayley van der Walt, HelenƩ Lotz. Mia Davel, Blessing Oduntan en SulicƩ Geldenhuys.
In 2024 gaan die Erries 110% gee, ook op akademiese vlak!

(voor, vlnr: nommer een tot vyf): JF Möller (91.1%), Kayleigh Moore (83,71%), Katelyn Potgieter (81,77%), Megan van Rensburg en Riël Hugo
(agter, vlnr: nommer ses tot tien): Hayley van der Walt, Helené Lotz, Mia Davel, Blessing Oduntan (afwesig tydens neem van foto) en Sulicé Geldenhuys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaā
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








