)

Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms – Grey Primêr presteer

Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms. Twee van Primêre Skool Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete, Reuben Smit en Wian Bredenkamp, het Saterdag, 3 Februarie aan die Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Die byeenkoms is bekend daarvoor dat hul jaarliks die land se voorste atlete uitnooi na die byeenkoms.

  • Reuben Smit het uitstekend presteer deur eerste plekke in sowel die 80m hekkies sowel as die 100m hekkies te behaal. Hy het ook ‘n splinternuwe rekord in beide items opgestel!
  • Wian Bredenkamp het ook uitsonderlik presteer deur eerste plekke in beide die spiesgooi en skyfwerp vir seuns onder 13 te behaal.

Grey Kollege Primêr is baie trots op die twee atlete en kan nie wag om te sien wat hul die res van die atletiekseisoen gaan oplewer nie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   

https://greycollegeprimary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal