)

Tweekamp – Hoër Landbouskool Oakdale

Tweekamp. Dit was met groot opgewondenheid het die tweekamp atlete op Dinsdag, 23 Januarie 2024 na Oudtshoorn vertrek om aan die Eden-proewe deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms kon atlete kwalifiseer om aan die High Gate Interprovinsiale byeenkoms deel te neem.

Die uitslae is soos volg:

Seuns o.15

  • Christiaan Oosthuizen – 3de plek
  • Divan Theron – 7de plek
  • Gus Vorster – 8ste plek
  • Jack Hume – 10de plek
  • Gawie Grobler – 11de plek
  • Gideon Neethling 14de plek

Seuns 0.17

  • Jaco de Wet – 4de plek
  • Marno Meyer – 5de plek
  • Joseph van der Merwe – 6de plek
  • Jayden Liebenberg – 9de plek
  • Pieter de Kock – 10de plek
  • Rosou Rossouw – 11de plek
  • Stiaan Pool – 12de plek
  • WWJ Spangenberg – 13de plek
  • Alrich Rademeyer – 15de plek

Seuns 0.19

  • Icke van der Merwe – 4de plek
  • Kéan Enslin – 6de plek
  • Adriaan Albertyn – 10de plek
  • Damion Gouveia – 13de plek
  • JJ Pfaff – 14de plek
  • Le Roux Spies – 15de plek

Oakdale is trots op die rekord-aantal seuns wat gekies is om aan die High Gate Interprovinsiale byeenkoms, wat op 3 Februarie op Oudtshoorn plaasvind, deel te neem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal