Errie-personeel verkies as Puma-afrigters – Drie van Ermelo Hoërskool se personeel sal hierdie jaar deel uitmaak van die Puma-afrigtingspan.
Die volgende Errie-personeel is verkies:
- Mnr Mitchelson Mkhwanazi is gekies as o.16’s se verdedigingsafrigter by die Grant Khomo-span.
- Mnr Mitchelson Mkhwanazi is gekies as die agterlyn-afrigter van die o.15A-Pumaspan.
- Mnr Rudy Joubert is as hoofkeurder van die o.18-spanne aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








