Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché stel graag hul vier nuwe personeellede bekend. JF is baie opgewonde om te sien hoe hierdie onderwysers in elke JF-leerder se lewe sal inspreek.
Hulle is reg om te saai en te oes.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








