Primêre Skool Willem Postma. Wanneer jy ‘n paar nuwe gesigte by Primêre skool Willem Postma in Bloemfontein Raakloop, moenie skrik nie! Dit is ses splinternuwe Possie-onnies wat gereed is om diep spore te trap.
Hiermee die nuwe onnies:
- Tiaan Louw (Graad 5 SW en Teg)
- Christine de Wet (Graad 2B)
- Lizel Derks (Graad 1C)
- Riané van Zyl (Sotho)
- Pieter Malan (Graad 7 – Engels)
- Hanno Joubert (Graad 7 – SW)


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.willempostma.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









