Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg verwelkom met trots agt nuwe personeellede in 2024.
- Me. Jannelie du Preez (LO en REK)
- Me. Cari van den Berg (Landbou)
- Me. Mioné van Deventer (Wiskunde)
- Me. Elizna Parsons (Verbruikerstudies)
- Me. Kathryn Labuschagne (Engels)
- Me. Igne Weyers (Fisiese Wetenskap)
- Mnr. Francois Geldenhuys (Geografie en Sosiale Wetenskap)
- Mnr. Waldo Snyman (Landbou en Tegnologie)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








