Graad 1’s 2024 – Ben en Adriaan Ferreira het vanjaar as die enigste tweeling van Primêre Skool Naudeville in Welkom hul skoolopleiding begin.
Schools That Rock hoop julle gaan die groot skool baie geniet!
Meer skolenuus op ons webwerf: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








