)

Dans-eksamen – Die Hoërskool Wagpos leerders presteer

Dans-eksamen. Vyf leerders van Die Hoërskool Wagpos, Brits, het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem. Al vyf leerders het met puik prestasies van tussen 95 en 100% geslaag.

Doré Keulder ontvang die Trofee – Top Young Adult Male

Zané Potgieter en Henk Hanekom ontvang ‘n 2de plek Top Young Adult Male

Benette Badenhorst en Maretha Joubert ontvang die Trofee – Top Bronze/Silver Professional

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://wagposhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal