Skole Netbal – Die Hoërskool Wagpos
Skole Netbal. Netbalspelers van Die Hoërskool Wagpos, Brits, is deur na die distik Skole netbal proewe wat 16 April 2025 plaasvind. 0/14 0/15 0/16 0/18 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/…
SA Skietkampioenskappe – Die Hoërskool Wagpos
SA Skietkampioenskappe. Agt skuts van die Hoërskool Wagps in Brits gaan hul skool verteenwoordig by die SA Skietkampioenskappe vanaf 23 tot 26 September te Castle de Wildt in Limpopo. Meer…
Ruiterkuns – Hoërskool Wagpos
Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoërskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf
Dans-eksamen – Die Hoërskool Wagpos leerders presteer
Dans-eksamen. Vyf leerders van Die Hoërskool Wagpos, Brits, het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem. Al vyf leerders het met puik prestasies van tussen…