Cheetahs Rugby. Drie manne van Grey Kollege Primêr, Logan, Tristan en Liam Cunningham, het die Cheetahs gaan ondersteun. Hulle het ook foto’s laar neem saam met hulle groot Rugbyhelde Eben Etzebeth en Francois Venter. Dit was tydens die wedstryd tuusen die Cheetahs en die Haaie.
Baie geluk aan die Cheetahs met die oorwinning.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto’s verskaf