Vrystaat Krieket. Hoërskool Goudveld leerder, Annche Zwarts is hierdie week deel is van die dogters 0/19 Vrystaat krieket span. Die span neem deel aan die CSA Dogters 0/19 week te Curro Durbanville Hoěrskool in Kaapstad.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








