Akademiese Prestasies 2023. Hoërskool Fichardtpark het hul DUX-leerders van elke Graad vereer vir hul skitterende akademiese prestasies in 2023.
- Graad 8 Dux leerling – Shakira Botha
- Graad 9 Dux leerling – Kristen Engelbrecht
- Graad 10 Dux leerling – Christiaan Kotzé
- Graad 11 Dux leerling – Imoné Coetsee
- Graad 12 Dux leerling – Corno Krause
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








