Prysuitdeling. Leeuwenhof Akademie Laerskool, Bedfordview, se Dux-Leerders 2023 vir elke graad is toegeken aan die betrokke leerders. Dit is die hoogste akademiese toekenning wat jaarliks toegeken word.
- Graad 4: Janko Grobbelaar
- Graad 5: Kyle Hex
- Graad 6 Jaydon Morris
- Graad 7: Walt Potgieter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








