Caspian Tigers Krieketspan. Een van Hoƫrskool Fichardtpark se eerstespan krieketspelers, Davyd Oosthuizen, het sy span die Caspian Tigers Krieketspan, gehelp om die eerste afdeling in die FPL te wen.
Die Tigers speel teen die Hornets, wat as gunsteling die eindstryd betree het. Davyd het in agt wedstryde vir die Tigers 94 lopies aangeteken met ‘n gemiddeld van 32. Hy neem ook ses paaltjies geneem teen ‘n gemiddeld van 25 lopies. Dit is merkwaardig hoe David die span gedurende wedstryde uit moeilike situasies help!
Caspian Tigers Cricket Team. One of Fichardt Park High School’s first-team cricketers, Davyd Oosthuizen, helped his team, the Caspian Tigers Cricket Team, to win the first division in the FPL.
The Tigers play against the Hornets, who entered the final as favourites. Davyd scored 94 runs in eight games for the Tigers with an average of 32. He also took six wickets at an average of 25 runs. It is remarkable how David helps the team out of difficult situations during matches!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








