)

Ermelo Musiekmeesters – bekoor weer EHS gehoor

Ermelo Musiekmeesters. Die talentvolle groep, Ermelo Musiekmeesters, het onlangs weer die gemeenskap vermaak met musiek uit rolprente. Die musiek is op voortreflike wyse voorgedra deur die orkes en sangers.

Al die musikante is uit die plaaslike gemeenskap. Hulle het die gehoor bekoor met treffers soos onder andere Conquest of Paradise, Can’t take my eyes off you en I will follow Him.

Die oud-Errie, Imke van Wyk, het die gehoor bekoor met haar besondere sangtalent. 

Dit was voorwaar ‘n aand van Movie Magic!

Hoërskool Ermelo bedank die musieksentrum en me Marquerite Jocobsz vir die inisiatief.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal