)

Radikale Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Radikale Redenaars. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars op 21 Oktober. Oranje is baie trots op die uitsonderlike prestasies om op so vlak te kan meeding.

Prestasies behaal:

  • Nea Cloete – Lees: Poësie Nasionale Naas-wenner
  • Mia Jacobs – Lees: Poësie 3de plek
  • Ellé Cloete – Engels Redenaars Nasionale wenner en Afrikaans Redenaars 3de plek
  • Emma Jacobs – Lees: Prosa 4de plek
  • Rouvé Janse van Rensburg – Reading: Prose Nasionale Naas-wenner en Lees: Prosa 6de plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal