)

Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoër Meisieskool Bloemhof skitter

Internasionale Wetenskap Ekspo. Twee van Hoër Meisieskool Bloemhof se graad 9 leerders is gekies om vanjaar aan die Internasionale Wetenskap Ekspo (International Science Fair – ISF) in Johannesburg deel te neem. Die ekspo is vanaf 2 tot 6 Oktober by die Birchwood konferensiesentrum aangebied.

Isabel Lutz het ‘n goue medalje verwerf in die Sosiale Wetenskappe afdeling. Die baie relevante onderwerp en titel is: “ChatGPT – Friend or Foe in the classroom?”

Bea-Mari Meyer het op haar beurt ook ‘n goue medalje verwerf en het die beoordelaars behoorlik aan die dink gehad met haar projek in Fisika. Dit het gehandel het oor ““The effect of height above sea level on natural background radiation.” Bea-Mari het ook ‘n skootrekenaar vir haar wetenskaplike denke en innovasie ontvang.

Een van Bloemhof se graad 10 leerders, Vera van der Merwe, is ook op grond van haar graad 9 Ekspo (sy het ook ‘n goue medalje by die ISF ontvang) gekies om in Turkyedeel te neem vanaf 20 tot 25 November.

Haar projek handel oor “The effect of sheep density and length of disturbance on Prosopis seedling germination.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal