)

Poort Skryfkompetisie – Curro Durbanville presteer

Poort Skryfkompetisie. Natasha Joubert, graad 12 leerder van Curro Durbanville en Ryan Henning wat in 2022 matrikuleer het Curro Durbanville, se prosastukke is opgeneem in die 2023 Poort-bundel.

Die Poort-skryfkompetisie word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied. Leerders van reg oor Suid-Afrika en Namibië neem jaarliks aan die kompetisie deel. Groot name in die Afrikaanse letterkunde soos Antjie Krog en Marlene van Niekerk is enkele skrywers wie se werk in hulle hoërskooljare in Poort gepubliseer is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal