Poort Skryfkompetisie – Curro Durbanville presteer
Poort Skryfkompetisie. Natasha Joubert, graad 12 leerder van Curro Durbanville en Ryan Henning wat in 2022 matrikuleer het Curro Durbanville, se prosastukke is opgeneem in die 2023 Poort-bundel. Die Poort-skryfkompetisie…








