)

Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Porterville

Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieket span (die “laat dit juig” span) maak weereens skoonskip! Dié span het Donderdag, 26 Oktober, teen Hoërskool Porterville se O/19A krieket span gespeel op Porterville.

Swartland het eerste gekolf en ‘n totaal van 136 lopies aangeteken in die 20 boulbeurte.

Beste kolwers:

  • Stephan Malherbe – 80 lopies nie uit nie
  • Matthew Ferreira – 22 lopies

Die Rockies het toe in hulle boul- en veldwerkbeurte gekeer dat Porterville die lopies behaal en hulle kon slegs 134 aanteken.

Dus wen die “laat dit juig” O/19B krieket span met 2 lopies.

Beste boulers:

  • Niel Albertyn – 4 beurte, 2 paaltjies en 24 lopies afgestaan
  • Inus Groenewald – 4 beurte, 3 paaltjies en 32 lopies afgestaan

Die span is sover onoorwonne vir die seisoen en die gees loop hoog!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s: Abigail Schoeman

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal