)

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt presteer

Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms. Drie atletiekspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het by Hoërskool Outeniqua se Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms puik presteer.

Die A-span beklee ‘n agtste posisie uit die 43 skole wat aan die byeenkoms deelgeneem het.

Die volgende atlete van Punt het medaljes behaal:

  • Deacon Cooper: 1ste plek (Goud) Hamergooi
  • Amoné Billing: 1ste plek (Goud) 100 m
  • Elizka Le Grange: 2de plek (Silwer) Diskus en 2de plek (Silwer) Gewigstoot
  • Franco Cilliers: 2de plek (Silwer) Verspring
  • Catherine-Lee Gouws: 3de plek (Brons) 300 m hekkies en 3de plek (Brons) 400 m
  • Luan Jansen van Rensburg: 2de plek (Silwer) Spiesgooi
  • Chrizanne Swart: 3de plek (Brons) Gewigstoot

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal