)

Fichie Leeus – Hoërskool Fichardtpark 1ste rugbyspan afsluiting

Fichie Leeus. Hoërskool Fichardtpark se 1ste rugbyspan, die Fichie Leeus, het hul jaar afgesluit met ‘n heerlike geselligheid.

Die seuns het hul ouers en afrigters bedank vir hul onvoorwaardelike ondersteuning, liefde en bystand. Die Leeus het ‘n besondere seisoen beleef en was onoorwonne in 18 agtereenvolgende wedstryde. Verskeie provinsiale spelers is opgelewer en Jaco Grobbelaar is tot die SA skole span verkies.

Spesiale vermelding:

  • Speler wat elke minuut gespeel het: Dandré van der Merwe (binnesenter)
  • Meeste drieë deur ‘n voorspeler: Jaco J van Rensburg (haker)
  • Meeste drieë deur ‘n agterspeler: Devanté Claasen (skrumskakel)
  • Meeste punte in seisoen: Dailen Geldenhuys

Span prestasies:

  • Wesgrow kampioene 2023
  • Kovsie-liga: Semi-finale

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal