Fichie Leeus – Hoërskool Fichardtpark 1ste rugbyspan afsluiting
Fichie Leeus. Hoërskool Fichardtpark se 1ste rugbyspan, die Fichie Leeus, het hul jaar afgesluit met ‘n heerlike geselligheid. Die seuns het hul ouers en afrigters bedank vir hul onvoorwaardelike ondersteuning,…
Hokkie en Rugby – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal
Hokkie en Rugby. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se eerste span Hokkie seuns, eerste span Hokkie dogters en Fichie Leeus het die afgelope naweek hokkie en rugby teen Hoërskool Sentraal gespeel.…








