SA Fast 5 Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het 2 en 3 Oktober aan die SASN SA- Fast 5 Kampioenskappe in Roodepoort deelgeneem. Drie netbalspanne van Jim Fouché, o.15A, o.17A en o.17B het gedurende die FS Fast 5- kampioenskappe gekwalifiseer vir deelname aan die nasionale toernooi.
Die skool is baie trots op die o.17A-span wat derde tydens die toernooi geëindig en daarmee ‘n brons medalje ontvang het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








