)

Bergfiets Skoleliga – Ligbron Akademie wys hul vaardighede

Bergfiets Skoleliga. Ligbron Akademie Vir Tegnologie, Ermelo, se fietsryers het hul vaardighede en spoed tydens die Bergfiets Skoleliga by Mankele se berge en dale gewys!

Prestasies behaal:

Sprogs Boys (38 ryers)

  • Rou-An Drotsky 13de
  • Johanco Dippenaar 34ste

Sub Junior Boys (16 ryers)

  • Laerskool afdeling: Lamont Swart 5de

Sub Junior Boys (28 ryers)

HoÓ«rskool afdeling

  • Armand Nel 2de
  • Daniel Gous 9de
  • Danie van der Heever 13de
  • MC Dippenaar 15de
  • Dawid van Wyngaard 19de

Youth Men (58 ryers)

  • Conrad Coetzer 15de
  • Christiaan Drotsky 24ste
  • Keneith Barnard 33ste
  • Raymond Strydom 40ste

Junior Men (36 ryers)

  • Morne Herbst 12de
  • Will van der Venter 16de
  • S J van Eck 21ste
  • Thiardt Ferreira 30ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ligbron.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal