)

Errieraad 2024 – Raad gee reeds 110% tydens raadskamp

Errieraad 2024. Leierskapsontwikkeling is vir die Errieraad 2024 van uiterste belang, omdat dit leerders die geleentheid bied om te kan groei en ’n positiewe verskil te maak in die samelewing.

Juis daarom lei HoĆ«rskool Ermelo die Errieraad op om verskeie vaardighede te ontwikkel tydens die jaarikse Errieraadskamp. Daar word onder meer beklemtoon om doeltreffend te kommunikeer en probleme kreatief op te los. Die leerders word opnuut herinner dat elke Errie uniek deur God geskape is. Almal het verskillende persoonlikhede en kulture en wanneer hulle hande vat en mekaar ondersteun, ’n ontstuitbare span maak!

Vroegoggende en laataand-sessies is afgewissel met hope pret, Bybelstudie en kuiers om die kampvuur. Die kamp is afgesluit met ’n eerste amptelike raadsvergadering waar skitterende voorstelle gemaak word om 2024 die beste jaar nóg vir EHS te maak!

EHS eer die Here vir eenhonderd-en- tien jaarvan Errie wees. Die Erries is slaggereed om 110% te gee!

Hope pret en spanbou was deel van die kamp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal