)

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo eindig tweede in Gert Sibande

Fast 5 Netbal. Op Saterdag 2 September het EHS se twee Fast 5 netbal spanne aan die Gert Sibande-uitdunne deelgeneem

Die o.15-Rubies wen albei hul poel-wedstryde teen Volksrust en Secunda Blou met onderskeidelik 21-6 en 15-11. In die kwarfinaal wen EHS teen Curro Secunda met 44 doele teenoor een. Die Erries wen met 29-4 teen Piet Retief, maar verloor in die finaal teen Secunda Geen met 13-23.

Hoërskool Ermelo se o.17-Eagles het die volgende uitslae behaal by hul Fast 5 netbal wedstryde:

In hul poel-wedstryde verloor hul teen Secunda met 24-26 en wen teen Hoogenhout met 35-5. EHS wen met 27-12 in die kwartfinaal teen Standerton en kom weer te staan teen Hoogenhout in die semifinaal. EHS wen met 38-12. Die finaal het teen Secunda plaasgevind en die Erries verloor met 25-29.

Albei spanne eindig tweede in Gert Sibande in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle dring deur na die provinsiale uitspele.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal